Boeginees

Boeginees
Basa Ugi, ᨅᨔ ᨕᨘᨁᨗ
Gepraat in: Vlag van Indonesië Indonesië 
Gebied: Suidoos-Asië
Totale sprekers: 5,5 miljoen[1]
Taalfamilie: Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Kern-Maleis-Polinesies
   Suid-Sulawesi
    Boeginees 
Skrifstelsel: Latynse alfabet (algemeen)
Lontara-skrif (opsioneel)
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: bug
ISO 639-3: bug 
Verspreiding van Boeginees
Die woord "Basa Ugi" in Lontara-skrif

Boeginees (Basa Ugi, ᨅᨔ ᨕᨘᨁᨗ; letterlik: "taal van Boegi/Oegi") is 'n Maleis-Polinesiese taal wat in Suidoos-Asië op die eiland Sulawesi van Indonesië gepraat word. Die taal word tans deur sowat 5,5 miljoen mense gepraat, hoofsaaklik Boeginese, en word met die Latynse alfabet of die Lontara-skrif geskryf.

Boeginees was eens saam met Javaans en Maleis een van die tale van die Kaapse Maleiers in Suid-Afrika, toe hulle na die stigting van Kaapstad deur die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie van Nederlands-Indië na die Nederlandse Kaapkolonie gebring is, maar dit is eers deur Nederlands vervang en het later tot Afrikaans ontwikkel.

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Bugis" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Desember 2019. Besoek op 31 Augustus 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search